Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Erediens (Kliek vir Internet Uitsending)

11/04/2021 @ 09:00 - 10:00

As gevolg van die Regering se inperkings kan ons ongelukkig nie meer as 220 lidmate op ‘n slag in die kerkgebou akkomodeer nie. Vir die lidmate en besoekers wat nie fisies die erediens kan bywoon nie, sal daar youtube video uitsendings en klankuitsendings op internet beskikbaar wees.

Vir die video uitsending, kliek asb op die volgende skakel: https://www.youtube.com/channel/UC4NmYnuAd0293vFhf1i-tpg

¬†As u egter nie die betrokke erediens raaksien nie, kliek dan links bo op “uploads”. Dit behoort die webwerf op te dateer.

Vir die klankuitsending, kliek op die volgende skakel: https://kerkdienstgemist.nl/stations/1246-Gereformeerde-Kerk-Pretoria-Annlin

Details

Date:
11/04/2021
Time:
09:00 - 10:00

Organizer

Ds Attie Venter

Venue

Kerkgebou, Youtube & Kerkdienstgemist