Welkom by

ANNLIN GEREFORMEERDE KERK

Geroep tot 'n lewende geloof in God-Drie-Enig waar almal hul gawes tot Sy eer gebruik
82 Braam Pretorius Straat, Sinoville, Pretoria
Dienstye: Sondae 9:00 en 18:30

(012) 567 1492

Ons kantoorure is 9:00 tot 15:00, Maandag tot Vrydag. Los asseblief ‘n boodskap indien ons nie dadelik antwoord nie en ons sal so gou as moontlik terugkom na jou toe.

Ander skakels

of per e-pos by kerkkantoor@annlin.co.za

Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur vir ons ‘n epos of vul die vorm in en ons sal terugkom na jou toe via jou epos so gou as moontlik. Indien jy graag wil hê dat ons op ‘n ander manier met jou moet kommunikeer, laat ons asseblief weet deur jou boodskap.

13 + 6 =