BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Annlin.co.za - ECPv5.16.1.1//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Annlin.co.za
X-ORIGINAL-URL:https://www.annlin.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Annlin.co.za
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20260101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260714
DTEND;VALUE=DATE:20260717
DTSTAMP:20260722T013609
CREATED:20260522T113001Z
LAST-MODIFIED:20260522T113001Z
UID:12660-1783987200-1784246399@www.annlin.co.za
SUMMARY:Dien Jesus kursus
DESCRIPTION:Dag-sessie:  \nDinsdag\, 14 Julie 2026 om 10:00 \n\nWoensdag\, 15 Julie 2026 om 10:00\nDonderdag\, 16 Julie 2026 om 10:00\nWaar: GK Pretoria-Annlin\n\nKontak: Kerkkantoor – 079 162 3453 \nDie drie-dag sessie geestesgawes kursus – “Dien Jesus” word Dinsdag tot Donderdag\, 14\, 15 en 16 Julie 2026 om 10:00 weer aangebied. Hierdie is nog ‘n geleentheid vir diegene wat nie die vorige sessies kon bywoon nie\, om saam te kom leer en ontwikkel. \nHierdie kursus wil volgelinge van Jesus help om hul gawes\, passie en persoonlike styl te ontdek en ontwikkel om sodoende met selfvertroue die Here Jesus te dien en ander mense te kan bedien met die Here se krag en liefde. \nSr. Clarissa Rehder gaan hierdie drie-dag sessie aanbied en lidmate daardeur begelei. As jy belangstel\, vul hierdie Google vorm in. Sluitingsdatum is Maandag\, 13 Julie 2026.\n\nOnthou om ’n pen saam te bring vir notas. 
URL:https://www.annlin.co.za/event/dien-jesus-kursus/
END:VEVENT
END:VCALENDAR