Welkom by

GEREFORMEERDE KERK

PRETORIA-ANNLIN

 H/v Braam Pretoriusstraat en Kaneelbaslaan, Wonderboom, Pretoria
 
Wie Is Ons…

Ons wil die mense in ons omgewing en verder, aan Jesus en aan mekaar verbind om God se missie op aarde in opdrag van Jesus voort te sit. Dit doen ons vanuit ‘n eensgesinde gemeente en verskeie bedieninge wat die basis vorm vir verhoudingsgroepe. Die mense wat bereik word, word ontwikkel en toegerus tot verantwoordelike, produktiewe Christene vir hul bedieninge in die kerk en die wêreld tot die eer van God. Ons doen dit omdat ons gedring word deur die liefde van God.

As kerk van Christus eer ons ons God en bedien ons mekaar met sy Woord en reik ook uit na buite. Benewens die kerklike ampte, speel diensgroepe ook ‘n belangrike rol om ons roeping as bruidsgemeente van Christus uit te leef.

Pitkos (Oordenkings: Ons gesels oor Jesus)

Ons enigste troos in lewe en in sterwe is dat ons aan ons Here Jesus behoort! Daarom wil ons mekaar help om saam al hoe meer ons Here Jesus raak te sien en met mekaar oor Hom te kan gesels. Klik gerus op “Pitkos” om te luister.

DIENSGROEPE ONDER LEIDING VAN DIE DIAKONIE

ANDER DIENSGROEPE

Klik op die prent vir meer inligting!

RSS Luister na Kerkdienste

Onlangse video uitsendings van eredienste

Kliek op skakel vir preke

Kursus vir Kategete

Kursus vir Kategete

Kliek op skakel vir video