Loading view.
Oggenderediens (Kliek vir detail)
Almal is welkom. Lidmate word aangemoedig om eerder die fisiese byeenkomste by te woon as die video- en klankuitsendings. Daar sal ook video en klankuitsendings op internet beskikbaar wees vir lidmate wat nie kan kerk toe kom nie. Vir die video uitsending, klik asb op die volgende skakel: https://www.youtube.com/channel/UC4NmYnuAd0293vFhf1i-tpg As u egter nie die betrokke erediens […]