Leesstof
Boeke te koop (Beskikbaar by die Kerkkantoor)
Openbaring
‘n Reeks van dertig preke
Dr. H.M. Zwemstra – R80.00
Die pad na dié skat vir die hart
‘n reeks preke oor Filippense 4:1-9
Ds. G.J.J van der Merwe – R40.00
Op Jesus se laaste sewe dae voetspoor
Dr. Jan Venter – R200.00
Die boek Prediker
Dr. Jan Venter – R200.00
Gratis! Gratis! Gratis!
Die Heidelbergse Kategismus in Engels in oudio formaat. Elke vraag en antwoord word opgevolg met ‘n toepaslike bybelteks.
Kan gerieflik op ‘n selfoon afgelaai word. Vir Android selfone, soek vir “Heidelberg Catechism” (groen embleem met vissie) en vir Apple selfone soek dieselfde op App Store.
Ideaal vir blinde of swaksiende persone, ongeletterdes of as jy jou Christelike leer wil opskerp wanneer jy reis.
Opleidingsmateriaal wat al vir ons uitreike gebruik is
(Klik op Opleidingsmateriaal)