Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Dien Jesus kursus

14/07/2026 - 16/07/2026

Dag-sessie: 

Dinsdag, 14 Julie 2026 om 10:00

Woensdag, 15 Julie 2026 om 10:00
Donderdag, 16 Julie 2026 om 10:00
Waar: GK Pretoria-Annlin
Kontak: Kerkkantoor – 079 162 3453

Die drie-dag sessie geestesgawes kursus – “Dien Jesus” word Dinsdag tot Donderdag, 14, 15 en 16 Julie 2026 om 10:00 weer aangebied. Hierdie is nog ‘n geleentheid vir diegene wat nie die vorige sessies kon bywoon nie, om saam te kom leer en ontwikkel.

Hierdie kursus wil volgelinge van Jesus help om hul gawes, passie en persoonlike styl te ontdek en ontwikkel om sodoende met selfvertroue die Here Jesus te dien en ander mense te kan bedien met die Here se krag en liefde.

Sr. Clarissa Rehder gaan hierdie drie-dag sessie aanbied en lidmate daardeur begelei. As jy belangstel, vul hierdie Google vorm in. Sluitingsdatum is Maandag, 13 Julie 2026.

Onthou om ’n pen saam te bring vir notas. 

Details

Start:
14/07/2026
End:
16/07/2026