Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Geestesgawes kursus – “Dien Jesus”

3/02/2026 - 5/02/2026

Die drie-dag geestesgawes kursus – “Dien Jesus” word aangebied. 🔥

Hierdie kursus wil volgelinge van Jesus help om hul gawes, passie en persoonlike styl te ontdek en ontwikkel om sodoende met selfvertroue die Here Jesus te dien en ander mense te kan bedien met die Here se krag en liefde. Sr. Zoë Venter gaan hierdie kursus aanbied en lidmate daardeur begelei.

Details

Start:
3/02/2026
End:
5/02/2026