Oggenderediens (Klik vir detail)
2/08/2026 @ 08:30 - 09:30
Almal is welkom. Lidmate word aangemoedig om eerder die fisiese byeenkomste by te woon as die video- en klankuitsendings.
Daar sal ook video en klankuitsendings op internet beskikbaar wees vir lidmate wat nie kan kerk toe kom nie.
Vir die video uitsending, klik asb op die volgende skakel: https://www.youtube.com/channel/UC4NmYnuAd0293vFhf1i-tpg
As u egter nie die betrokke erediens raaksien nie, klik dan links bo op “uploads”. Dit behoort die webwerf op te dateer.
Vir die klankuitsending, klik op die volgende skakel: https://kerkdienstgemist.nl/stations/1246-Gereformeerd