GEREFORMEERDE KERK
PRETORIA-ANNLIN
Onlangse video uitsendings van
eredienste
Slegs erediens video uitsendings van die afgelope 2 maande is beskikbaar op hierdie webtuiste. Indien u na ‘n spesifieke uitsending soek wat voor dit uitgesaai is, kan u met die kerkkantoor skakel of eenvoudig die eposvormpie op die Kontakbesonderhede-blad invul.
Junie 2026
Deuteronomium 16:9,10; Eksodus 20:18-26; Handelinge 2:1-4 (2020 vertaling)
21 Junie 2026 – Die Heilige Gees oes God se kinders in