Oggenderediens (Kliek vir detail)
Almal is welkom. Lidmate word aangemoedig om eerder die fisiese byeenkomste by te woon as die video- en klankuitsendings. Daar sal ook video en klankuitsendings op internet beskikbaar wees vir lidmate wat nie kan kerk toe kom nie. Vir die video uitsending, kliek asb op die volgende skakel: https://www.youtube.com/channel/UC4NmYnuAd0293vFhf1i-tpg As u egter nie die betrokke erediens […]
Aanderediens (Kliek vir detail)
Almal is welkom. Slegs klankuitsendings sal in die aande uitgesaai word vir lidmate wat nie kan kerk toe kom nie. Vir die klankuitsending, kliek op die volgende skakel: https://kerkdienstgemist.nl/stations/1246-Gereformeerde-Kerk-Pretoria-Annlin
Geestesgawes kursus – “Dien Jesus”
Die drie-dag geestesgawes kursus – “Dien Jesus” word aangebied. 🔥 Hierdie kursus wil volgelinge van Jesus help om hul gawes, passie en persoonlike styl te ontdek en ontwikkel om sodoende met selfvertroue die Here Jesus te dien en ander mense te kan bedien met die Here se krag en liefde. Sr. Zoë Venter gaan hierdie […]