Aanderediens (Klik vir detail)

Almal is welkom. Slegs klankuitsendings sal in die aande uitgesaai word vir lidmate wat nie kan kerk toe kom nie. Vir die klankuitsending, klik op die volgende skakel: https://kerkdienstgemist.nl/stations/1246-Gereformeerde-Kerk-Pretoria-Annlin